2019 Vrouedag - 18 Augustus 2019 Op Sondagmiddag, 18 Augustus 2019 het die Reebok dames, VGK kerk Groot-Brakrivier en Powertown dames hul kuier middag gehou. Dr Dawid Kuyler was die spreker. Druk op 'n foto om 'n groter weergawe te sien.