![]() |
![]() |
![]() |
Powertown
|
Eerste geboutjie 2001
- verwoes deur vloed in 2006 |
Huidige skoolgebou en speelkamer
- alles donasies
|
Kabouterland het op 2 Mei 2001 geopen. Dit is as geloofsaak begin met geen inkomste. Die doel was om ‘n speelgroep daar te stel vir kleuters van die Powertown plakkerskamp.
Die groep bestaan uit 10 kleuters wat gedurende skoolkwartale gehaal en weer weggeneem word. Daar word 2 etes per dag voorsien. Kinders word lewensvaardighede geleer asook basiese voorbereiding vir Gr.1. Gemeenskapsbetrokkenheid stel ons in staat om steeds na byna 11 jaar voort te gaan.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Kontakbesonderhede:
Irma de Wet
O84 391 2276
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.