“Dit is ’n land waarvoor die Here jou God sorg: van nuwejaarsdag af tot oujaarsdag toe hou Hy ononderbroke sy oog daaroor.”
- Deut. 11:12
NG GEMEENTE REEBOK – WAAR ELKEEN ‘N LEWENDE LID VAN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS IS.

Adres van kerkgebou en kerkkantoor:
Impalalaan 58, Reebok, Klein-Brakrivier
SINODE 2019 OORSIG
Sinodegangers was dit eens dat Sinode 2019 ’n atmosfeer en gees met ’n verskil gehad het.